FARM KILLINGS: NICK JANSE VAN RENSBURG ANDRE KORB'S FARM & LABOURERS INTERVIEWS FAMILY
Record ID:
880955
FARM KILLINGS: NICK JANSE VAN RENSBURG ANDRE KORB'S FARM & LABOURERS INTERVIEWS FAMILY
- Title: FARM KILLINGS: NICK JANSE VAN RENSBURG ANDRE KORB'S FARM & LABOURERS INTERVIEWS FAMILY
- Date: 3rd April 2001
- Summary: FARM KILLINGS: NICK JANSE VAN RENSBURG ANDRE KORB'S FARM & LABOURERS INTERVIEWS FAMILY
- Embargoed:
- Keywords:
- City: Marikana
- Country: South Africa
- Reuters ID: 01APR03R01
- Story Text:FARM KILLINGS: NICK JANSE VAN RENSBURG, FARMER MURDERED ON ROOIKOPPIES FARM NEAR MARIKANA RUSTENBURG: INTERVIEWS WITH FAMILY, ANDRE KORB, HANNEKIE KORB, INTERACTION FARMER V WORKERS
00.00.34 ANDRE KORB'S FARM ROOIKOPPIES: LABOURERS WALKING WITH ANDRE TO SUNFLOWER FIELD
00.02.21 MEDIUM SHOTS ANDRE TALKING TO LABOURERS IN FIELD
00.03.48 CLOSE-UPS LABOURERS TOUGH HANDS
00.04.24 WIDE ANDRE SAYING You know most of these guys are for more than 20 years on this farm.
00.05.18 We are good friends from since we were little ones.
00.06.43 MINES PLATINUM
00.07.44 WIDE PAN OVER SUNFLOWER FIELD - NOT IN BLOOM
00.08.21 LABOURERS' HOUSE
00.08.47 OLD SIGN BEWARE OF THE DOG
00.09.26 WASHING LINE
00.09.53 HANNEKIE KORB'S FARM HOUSE - BROKEN WALL - NO SECURITY FENCES
00.10.16 DOCILE DOGS - GROOMING EACH OTHER - CUTE
JANSE VAN RENSBURG FAMILY INTERVIEW:
00.10.45 TANNIE HESTER [NICK'S MOTHER] Kyk ons moet mos lewe. Hoe gaan jy anderster lewe as jy in 'n tronk is en ek is skuldig aan niks nie?
00.11.06 Ek het op die stoep gesit, heel rustig..
00.11.24 Toe kom hy om die hoek en hy se vir my , middag madam. Ek dog hy kom soek water of iets, maar hy loop by al die krane verby,
00.11.37 en die volgende oomblik toe kyk ek in die vuurwapen se gesig.
00.12.18 Hy druk sy hand binne-in my mond. Die polisie se hy wou my tong vasgegryp het.
00.12.36 CUTAWAY PRISCILLA [WIFE] LISTENING PENSIVELY
00.12.47 OOM MOEK LISTENING ->
00.13.27 Toe ek om die hoek kom toe's hulle weer besig om in te kom, toe skiet ek.
00.13.42 Ja deur my skouer, die koeel is eenkant in en die anderkant uit, maar ek het nie eens gevoel toe hulle my geskiet het nie.
00.13.55 Toe storm ek agter hulle aan en ek gaan kyk of ek my kind in die hande kan kry of ek hom nie kan help nie.
00.14.03 En toe ek om die hoek kom toe sien ek hier le hy [CRYING] op sy gesig. Ek het gedink as hy op sy gesig le dan is sy neus dalk toe dan kan hy nie asem kry nie, en toe draai ek sy kop, en toe ek sy kop so draai toe sien hulle het hom hier deur sy kop geskiet.
00.14.37 Ek dink die regering se hande is afgekap. Ek dink hulle wil ook nie iets doen nie ek dink hulle sal nooit misdaad vasgevat kry nie want hulle ontken misdaad. Solank soos hulle dit ontken solank sal daar niks gedoen word nie want daar word absoluut niks aan gedoen nie.
00.15.09 PLANNED? Ek glo so want as daar soveel op een slag kom en hulle kom van Johannesburg of van 'n buite gebied af, dan glo ek dit. Want elkeen het dan 'n vuurwapen.
00.15.22 Hulle het hiernatoe gekom met 'n doel. Hulle gedink ons is 'n bank wat hulle geld kan kom roof..
00.16.05 PRISCILLA WAS BY DIE WEK
00.16.27 Almal het vir my weggehardloop, niemand wou vir my se waars' my man nie en toe ek om die hoek kom toe sien ek my man le daar.
00.16.32 Ek het gedog hy le net dat iemand hom net moet ophelp, maar hy was reeds oorlede.
00.16.58 WAGTE RONDOM
00.17.25 Dis asof die regering te ander dinge het waarna hulle wil kyk
00.17.35 En ek voel net my man het geen vyande gehad nie. Hy het nie eens 'n witmens skade gedoen nie. Wat was hulle motief met hom gewees?
00.18.09 CCUTAWAY TANNIE HESTER LISTENING
00.18.26 Dit was sy lewensideaal om te boer.
00.19.10 TANNIE HESTER Daar's geen respek vir die wet nie.
00.19.19 Dit is bandeloosheid.
00.19.41 PRISCILLA Almal is bang - dis nie net die wittes vir die swartes of die swartes vir die wittes nie, almal is vir mekaar bang.
00.20.19 OOM MOEK [NICK'S FATHER] TOENAME IN PLAASMOORDE? Ontsettend ja Jy's nie meer doodseker as ek hier uitkom en ek moet na die beeste toe gaan of ek weer lewendig by my huis gaan kom nie.
00.20.33 Ons is vol vrees, vol angs want hierso is my eie seun, waar hy besig was met sy boerdery, daar het hulle hom vermoor.
00.21.36 Toe skreeu my vrou vir my, hulle het my seun vermoor [IN TEARS] toe's haar rug vol bloed.
00.21.53 Toe ek om die hoek kom toe kry ek daar le my kind TCU GRIEF
00.22.14 KARIEN FOUCHE [SISTER]
00.23.03 PRISCILLA Maak nie saak hoe jy dit doen nie, jy word betaal om dood te maak so maak nie saak hoe jy dit doen solank daar net iemand is wat jou betaal.
00.23.13 MAAR WIE BETAAL HULLE - WIE SIT AGTER DIE DIBNG? Ek dink ons sal verras wees as ons dit eendag weet.
00.24.01 Hoekom sit hulle die boere vooraan.
00.24.10 Hoekom juis die boere?As ons na al die gerugte kyk hierdie afgelope tyd, dis die grootste krisis, die boere. Ek dink hulle neem wraak op ons.
00.24.29 TWO SHOT WITH TANNIE HESTER Maar wie't vir hulle gese boere?
00.25.52 TANNIE HESTER - DOKTER WAT HULLE ONDERSOEK HET - HULLE NAELS WAS KORT AFGEKNIP TOT TEEN DIE LEWE - TUSSEN 20 & 25
00.26.29PRISCILLA Ek gaan aanbly; ek gaan nie weghardloop nie/. Dit was sy ideaal gewees om hier te boer; dit was sy grootste droom gewees om hier te bly om te boer en ons het dit vir veilig gemaak en ander mense het gekom en dit weggevat van hom.
00.26.59 KARIEN FOUCHE Op di oomblik gee die land net lee beloftes [IN TEARS]. Ek het self twee seuns wat ek moet grootmaak en vir wie ek 'n toekoms moet soek in hierdie land. Wat ek net wil he, dit moenie meer lee beloftes wees nie, die beloftes moet net vol kom en hulle moet net begin optree. Ek soek net optreding.
00.27.42 Hulle kan nie net 'n geweer vat en net skiet nie. Dis nie almal nie. Ons kan nie as daar twee voor die winkel staan en net se kom ons skiet hulle dood nie hulle is nie skuldig nie.
00.28.03 Jy kan net se skiet nou bloedbad nie, jy kan nie dit is nie reg nie.
00.28.13 Hulle lewe ook in vrees. Ons lewe in vrees. Ons moet almal nie meer in vrees kan lewe nie STEMMETJIE BEWERIG
WAPENS
00.29.52 CUTAWAY KARIEN
00.30.04 OOM MOEK ZIMBABWE Verseker. Jy het nie meer daai vertroue .
00.30.22 Kyk hoe moor hulle die mense daar. Nou presies wat daar gebeur begint nou hier by ons ook. Hulle wil die boer van die plaas af he.
00.30.34 As hierdie honde in die aand blaf, jy't nie die vrymoedigheid om daai deur oop te maak nie want jy weet nie of hy met 'n geweer of 'n pistool hier voor jou staan nie.
00.30.43 Jy voel onseker nou in hierdie land. Ek het nie die minste gedink dat soiets sal met my gebeur nie.
00.30.48 Ek het net een seun en daar moor hulle my seun, voor my vrou.
00.31.24 Hulle jaag die boere van die plase af. Elke ou wil nou net sy grond hier verkoop maar waar gaan hy heen? Wat gaan van hom word.
00.31.43 STEVE Ek glo miskien kan hy iets doen, maar ek dink dis net beloftes.
00.33.31 PRISCILLA Ons moet nog steeds in vrees lewe en hy moes al die pyn kry van mense wat hy niks aangedoen het nie. - Copyright Holder: REUTERS